Toets voorbeeld: Kwartaal 1

Dit is altyd goed om 'n vorige jaar se toets te oefen.  Dit gee jou kind 'n idee van hoe vrae gevra kan word en hoe 'n vraestel lyk.  Laai hierdie vraestel verniet af.